DAGBREEK: Kleinsake – Lavender in Lavender Hill
- Jan 29, 2015
- 1 min read
Toe Marcelle van Zyl besef daar is geen laventel plante in Lavender Hill in die Kaap nie wou sy dadelik die saak regstel. Die laventel plantasies het mettertyd vir baie in dié gemeenskap ‘n toevlugsoord geword.























Comments